Dankie vir jou inloer by Elrohi. Elrohi is 'n projek wat mik daarna om deur klein besighede, geleenthede te gee aan dié wat nie andersins geleenthede sou hê nie. Sodra Elrohi ten volle in aksie is, sal hier D.V. op hierdie werf lekkerkuier-inligting oor hierdie projek wees.

Kom loer spoedig weer in...

Die Here sal jou seën en jou behoed. Die Here
sal Sy aangesig oor jou laat skyn en jou
genadig wees; Die Here sal Sy aangesig
oor jou verhef en aan jou vrede gee.
(Num. 6:26-28)





Hier word jy getel